Caroline Pretorius

Die Here het ons verseker na die plek gelei!
Mense wat omgee oor jou visie en alles in hulle vermoe doen om jou te akkommodeer. Ons was onder my voete uitgeslaan met die liefde en entoesiasme wat die mense ons mee ontvang het. Hulle is so op die bol met alles! Dit is so uniek en netjies! Die diens van dag 1 af was puik. Van kwotasies aan vra tot na die plek gaan kyk. Die eienaar sien n mens self. Sy verduidelik loop deur haar plek met soveel trots! Sy het ons sommer troukoors gegee. Wat n fantastiese belewenis! Niemand kon vir my sulke diens lewer nie!
Ek kan nie wag om ons dag saam die mense te deel nie ♡